Gevorderde Interpersoonlike Vaardighede Opleiding kursus

Wen die wedloop deur uitstekende mense  vaardighede te hê en ons Gevorderde Interpersoonlike Vaardighede opleiding kursus by te woon

Hardloop vooruit met ‘n gevorderde interpersoonlike vaardighede opleiding kursus (of interpersoonlike vaardighede opleiding Johannesburg; Mense vaardighede opleiding; Interpersoonlike vaardighede opleiding Pretoria; Interpersoonlike vaardighede kursus). Om suksesvol te kommunikeer met ander, moet ‘n mens uitstekende interpersoonlike vaardighede hê. In die besigheidswêreld, handel dit oor ‘n werknemer se vermoë om met ander kollegas oor die weg te kom terwyl steeds die werk effektief te doen. Interpersoonlike vaardighede behels luistervaardighede, kommunikasie en houding. Goeie interpersoonlike vaardighede is ‘n vereiste vir byna alle poste in ʼn maatskappy

Interpersonal Skills Training Course (or Interpersonal Skills Training Johannesburg; People Skills Training; Interpersonal Skills Training Pretoria; Interpersonal Skills Course).

Wen die wedloop deur uitstekende mense  vaardighede te hê

Uiteensetting: Gevorderde Interpersoonlike Vaardighede opleiding kursus

Johannesburg (Sandton), Kaapstad, Durban, Port Elizabeth, Pretoria – Suid-Afrika

Belangrike uitkomste van die kursus (nl interpersoonlike vaardighede opleiding Johannesburg, Kaapstad, Durban; Mense vaardighede opleiding; Interpersoonlike vaardighede opleiding Pretoria; Interpersoonlike vaardighede kursus) sluit in:
1. kommunikasie metodes en eienskappe (verbale versus Nie-verbale kommunikasie)

  1. eerste indruk tel & rapport bou (positiewe verhouding)
    3. Gebruik van terugvoering om verhoudings te bou
  2. Toesighouers en hantering van menslike hulpbron kwessies
  3. kollegas en personeel –
    6. kliënte en verskaffers
    7. kultuur van die organisasie – netwerke, fisiese en emosionele kultuur

 

 

Kursus duur en gelde: Gevorderde Interpersoonlike Vaardighede Opleiding Kursus

Ons twee dag opleiding kursus is so ontwerp dat die kennis verkry in prakties toegepas word sodat die sake-omgewing kan verbeter.

Raadpleeg Bylae vir kursus koste of kontak BOTI vir ‘n kwotasie.

 

Aanbevole vooraf ondervinding en kennis: Gevorderde Interpersoonlike Vaardighede Opleiding kursus

Die kursus (gevorderde interpersoonlike vaardighede opleiding kursus of (nl interpersoonlike vaardighede opleiding Johannesburg, Kaapstad, Durban; Mense vaardighede opleiding; Interpersoonlike vaardighede opleiding Pretoria; Interpersoonlike vaardighede kursus)) is ontwerp vir die volgende bywoners:

Enige individu wat moeilike mense of situasies suksesvol moet hanteer om die situasie positief vorentoe te beweeg.
Vir die Gevorderde interpersoonlike vaardighede opleiding kursus, is dit raadsaam dat jy die volgende ervaring/kennis het:
Sterk skriftelike en mondelinge kennis van die Engelse taal.

 

For English Version click here

Related Public Course Schedule and Costs

Please click on link below for our related public course/s


There are no upcoming events at this time.

Book Now or Obtain Instant Quote

We also offer customized courses across the country: Anytime, Anywhere. Click on the link to get get instant proposal or book you course:

Book This Course Or Obtain Quote – Now

View Calendar for the latest course

 

Please Phone Us Now To Speak to One of Our Friendly Consultants

Tel:011-882-8853

OR

FOR CELL PHONES CLICK TO CALL

Please Fill in the Form – We Will Get Back to You Within 15 minutes

Please Email Us Now  – We Will Get Back to You Within 15 minutes

 [email protected]