AutoCAD/Auto CAD LT 2014 noodsaaklikhede opleiding kursus
AutoCAD/Auto CAD LT 2014 noodsaaklikhede opleiding kursus
Inleiding: AutoCAD/AutoCad LT 2014 noodsaaklikhede opleiding kursus
Die bedoeling van AutoCAD/AutoCAD LT 2014 noodsaaklikhede is om afgevaardigdes in staat te stel om basiese 2D tekeninge te produseer deur die gebruik van AutoCAD® sagteware. Hoewel op ʼn basiese vlak, sal afgevaardigdes ontdek dat die AutoCAD sagteware een van die mees ingewikkelde rekenaar programme is wat hulle sal tee kom. Gevolglik, kan die leer daarvan baie toetsend wees.
Uiteensetting: AutoCAD/AutoCAD LT 2014 noodsaaklikhede opleiding kursus
Johannesburg (Sandton), Kaapstad, Durban, Port Elizabeth, Pretoria – Suid-Afrika
Belangrike uitkomste van die kursus sluit in:
- Bevele vir redigering en basiese tekeninge
• Projekte – skep ‘n eenvoudige tekening
• Gebruik van geriewe om akkurate tekeninge te skep
• Maak regstellings op jou tekening
• Ekstraheer inligting uit jou tekening
Kursus duur en gelde: AutoCAD/AutoCAD LT 2014 noodsaaklikhede opleiding kursus
Ons twee dag opleiding kursus is so ontwerp dat die kennis verkry in prakties toegepas kan word sodat die sake-omgewing kan verbeter word.
Raadpleeg Bylae vir kursus koste of kontak BOTI vir ‘n kwotasie.
Aanbeveel vooraf ondervinding en kennis: AutoCAD/AutoCAD LT 2014 noodsaaklikhede opleiding kursus
Die kursus (AutoCAD/AutoCAD LT 2014 noodsaaklikhede opleiding kursus) is ontwerp vir die volgende bywoners:
- Afgevaardigdes wat nuut is aan AutoCAD/AutoCAD LT.
Vir die AutoCAD/AutoCAD LT 2014 noodsaaklikhede opleiding kursus, is dit raadsaam dat jy die volgende ervaring/kennis het:
• Afgevaardigdes vertroud wees met minstens een van die volgende;
Microsoft® Windows® 7, Microsoft® Windows® XP, Microsoft® Windows® Vista, of Microsoft® Windows® 8
Click here for English Version.
Customized Courses – Book or Obtain Instant Quote
We also offer customized courses across the country: Anytime, Anywhere. Click on the link to get get instant proposal or book you course: