Swart Ekonomiese Bemagtiging Grondbeginsels Opleiding kursus

Inleiding: Swart ekonomiese Bemagtiging Grondbeginsels opleiding kursus

In die swart ekonomiese bemagtiging grondbeginsels kursus (opleidingskursusse bemagtiging), sal afgevaardigdes leer hoe om BEE wette aan te pas in hul besigheid om ten einde transformasie te verkry. Die kursus sal ook die elemente van B-BBEE bekendstel.

Uiteensetting: Swart Ekonomiese Bemagtiging Grondbeginsels opleiding kursus

Johannesburg (Sandton), Kaapstad, Durban, Port Elizabeth, Pretoria – Suid-Afrika

Belangrike uitkomste van die bemagtiging opleiding kursusse sluit in:

  • Verstaan die definisie van B-BBEE
    • Verstaan hoe B-BBEE Wet jou raak
    • Leer hoe om te voldoen
    • Leer oor die telkaart

 

 

Kursus duur en gelde: Swart Ekonomiese Bemagtiging Grondbeginsels opleiding kursus

Ons twee dag bemagtiging opleidingskursusse is so ontwerp dat die kennis verkry in prakties toegepas word sodat die sake-omgewing kan verbeter.

Raadpleeg Bylae vir kursus koste of kontak BOTI vir ‘n kwotasie.

 

Aanbevole vooraf ondervinding en kennis: Swart Ekonomiese Bemagtiging Grondbeginsels  opleiding kursus

Die kursus (swart ekonomiese bemagtiging grondbeginsels opleiding kursus of bemagtiging opleidingskursusse) is ontwerp vir die volgende bywoners:

  • Afgevaardigdes betrokke in die bedryf van klein en medium grootte ondernemings

 

Vir die swart ekonomiese bemagtiging grondbeginsels opleiding kursus, is dit raadsaam dat jy die volgende ervaring/kennis het:
Geen word vereis

 

For English Version click here

Related Public Course Schedule and Costs

Please click on link below for our related public course/s


There are no upcoming events at this time.

Book Now or Obtain Instant Quote

We also offer customized courses across the country: Anytime, Anywhere. Click on the link to get get instant proposal or book you course:

Book This Course Or Obtain Quote – Now

View Calendar for the latest course

 

Please Phone Us Now To Speak to One of Our Friendly Consultants

Tel:011-882-8853

OR

FOR CELL PHONES CLICK TO CALL

Please Fill in the Form – We Will Get Back to You Within 15 minutes

Please Email Us Now  – We Will Get Back to You Within 15 minutes

 [email protected]